damme

Damme, wagtorings, tenkstaanders… Staalboer wys steeds sy staal

Staalboer vervaardig sedert 2003 staalpaneeldamme, tenkstaanders en wagtorings. Dié onderneming, onder leiding van Jan Andries Sr., lewer tans dienste aan klante in verskeie lande soos Zimbabwe, Lesotho, Zambië, Botswana, Namibië, Eswatini (Swaziland), Uganda en Sri Lanka. Staalboer het al ongeveer 3 600 projekte regoor Afrika asook wêreldwyd voltooi. Staalboer[...]

By Natasha Pansegrouw|1st September 2022|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , , |

Nuutste oor damvlakke

Daar het die afgelope tydperk lekker reën oor meeste dele van die land neergestort. Dit is steeds nie genoeg om ‘n daadwerklike verskil aan die ondergrondse water en damvlakke te bring nie, daar sal nog baie reën moet val. Die damvlakke vir hierdie week is die volgende: (ingedeel volgens[...]

By Benine Ackermann|12th January 2017|Categories: News|Tags: , , , , , |
0
Go to Top