Damit
DamIt hou jou damwater waar dit hoort
Water is kosbaar, veral as jy boer. Met wisselvallige en onvoorspelbare reënpatrone is dit nou belangriker as ooit te vore om waterveilig en betroubaar op te berg, en ‘n gronddam op jou plaas is een van die vinnigste en maklikste oplossings. Maar wat gebeur as jou dam lek? Dan[...]
VIDEO: DamIt hou jou damwater waar dit hoort
Wat gebeur as jou dam lek? Dan kort jy DamIt™ Dam Sealer. DamIt™ is reeds van 2016 af op Suid-Afrikaanse rakke, maar werk al van 2006 i ander lande. DamIt™ is ‘n maklike, bekostigbare en permanente oplossing om jou dam moeiteloos te seël. DamIt™ Dam Sealer is 'n gevorderde,[...]
Seal leaking dams with Damit’s tried and trusted Dam Sealer
Damit Dam Sealer is a tried and trusted way to seal leaking earth dams or dam walls without having to empty out the water first. Damit Dam Sealer was developed and introduced to the Australian market in 2006 and has been distributed by Aqua Plastech in South Africa since[...]