Categories: Hulpbronbestuur Videos, Video's, VideosPublished On: 27th May 2025

VIDEO: DamIt hou jou damwater waar dit hoort

By 0 min read
98 words

Damit PAM TN

Wat gebeur as jou dam lek? Dan kort jy DamIt™ Dam Sealer. DamIt™ is reeds van 2016 af op Suid-Afrikaanse rakke, maar werk al van 2006 i ander lande. DamIt™ is ‘n maklike, bekostigbare en permanente oplossing om jou dam moeiteloos te seël.

DamIt™ Dam Sealer is ‘n gevorderde, nie-giftige, polimeerpoeier wat gebruik word om lekkende en nuwe damme te seël. Die polimeer word op ‘n lekkende dam of dam toegedien deur die poeier oor die oppervlak van die water te strooi.

Kyk die video vir meer inligting:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0