damme

Die nuutste oor damvlakke en waterbeperkings

Suid-Afrikaners het rede tot kommer oor die stand van damme en moet te alle tye probeer om water te bespaar. Hierdie week het die Suid-Afrikaanse Weerdiens vir die eerste keer gesê dat bo-normale reënval vir die tydperk November tot Januarie verwag kan word. Dit kan die stand van Suid-Afrika[...]

Damme in Suid-Afrika

Die grootste dam in Suid-Afrika, Gariep, is tans net 46,9% vol. Hierdie dam kan 5 196 miljoen kubieke meter water dra. Die Vanderkloofdam, wat die tweede grootste dam in Suid-Afrika is, is nog 67,6% vol. Verder is die Vaaldam 52,6% vol en die Sterkfonteindam 87,4% vol, die Sterkfonteindam is[...]

By Benine Ackermann|2nd February 2016|Categories: Irrigation, News|Tags: , |
0
Go to Top