Alpha damme
Alpha Damme (PTY)Ltd
Your one stop “Water Storage Solution” Alpha Damme was established in 2020 during the “Hard lockdown” that was enforced by the Covid Pandemic. Even though we are only 2 years old as a registered company, we have years of experience in the water industry. Mainly working in the agricultural[...]
Alpha Damme bied sterk, bekostigbare oplossings
Sonder water kan ‘n boer nie volhoubaar boer nie. Die vee is dors, die landerye droog en die taak van boerdery onbegonne sonder water. Daarom is dit belangrik om ‘n goeie opgaarplek soos ‘n dam te hê sodat jy altyd aan elke dier en plant genoegsame lafenis kan bied.[...]