Bonsmara veiling
Sernick Bonsmara aanteelveiling – 22 Februarie 2024
Sernick Bonsmara se aanteelveiling vind plaas op 22 Februarie om 11:00, by Liebenbergstroom in Edenville. Nick Serfontein, stigter van die Sernick Groep, vertel meer oor sy ervaring met die Bonsmara ras en die grondlegging waarop Sernick gerig is. Nick noem dat hulle 'n diverse maatskappy met sterk waardes is.[...]
Vlakte Bonsmara 14de Bulveiling: 20 Oktober 2023
Die Vlakte Bonsmara Studiegroep het sy ontstaan te danke aan ’n aantal vooruitdenkende Bonsmara Beesboere op die Springbokvlakte in Limpopo. Na suksesvolle aanbied van individuele kommersiële veilings het stigterslede Tian Kruger, Hardus de Beer, Cheem Prinsloo, Johan Mong en Jean Gouws besluit om die Vlakte Bonsmara Studiegroep te stig.[...]
Bonsmara Genetics boeredag hoogtepunte en uitnodiging na opkomende produksieveiling
Bonsmara Genetics het tot stand gekom deur die saamspan van pogings deur Sebadja Bonsmaras en Boschoek Bonsmaras. Die gedagte van 'n gesamentlike veiling kom oor etlike jare heen wat gerugsteun os deur grootliks dieselfde teeldoelwitte en waardes. Bonsmara Genetics se fokus is om mediumraam, vroegryp genetika aan die mark[...]
Hoëveld Bonsmaraklub se derde veilingskatalogus dui op goeie genetika
Hoëveld Bonsmaraklub se visie is die vestiging van die grootste en mees innoverende Bonsmaraklub met betrokke lede wat aktief deelneem aan die beplanning en implementering van verbeeldingryke en toevoegende inisiatiewe ter bevordering van die belange van die Bonsmara ras, klublede en Bonsmara SA. Hulle derde produksieveiling beloof om voort[...]
Syferfontein Bonsmara’s Vroulike Katalogus
Syferfontein Bonsmara’s bied vanjaar top-gehalte vroulike diere op hulle veiling aan. Op aanbod sal 70 vroulike diere in alle produksie stadia’s wees. Maak seker jy mis nie die geleentheid om top Bonsmara genetika te bekom nie. Geregistreerde diere word gratis landswyd afgelewer. Kontak vir Nico Pieterse 082 853 1525[...]