Bonsmara veiling
Syferfontein Bonsmara’s 23ste Produksieveiling, 14 Julie 2022
“In ons strewe na perfeksie” Syferfontein Bonsmara's bied vanjaar hulle 23ste Produksieveiling aan op die plaas Goodlands, in die Vrede distrik. Syferfontein Bonsmara’s bied jaarliks funksionele diere in verskillende produksie stadia aan. Hier is ‘n geleentheid die 14 Julie 2022 om vroegryp, kwaliteit manlike- en vroulike diere van top[...]
Syferfontein Bonsmaras – In ons strewe na perfeksie
Syferfontein Bonsmaras het sy ontstaan gehad amper ses-en-twintig jaar gelede, en wat amper ‘n onbereikbare droom was het stadig maar seker ‘n realiteit begin word. Nico Pieterse, welbekende Bonsmara-teler en eienaar van Syferfontein Bonsmara's sê: "Al wat ek nog my lewe lank wou doen was om te boer! Ons[...]
Vlakte Bonsmarastudiegroep 16de Produksieveiling: ‘n Belegging wat sy sout werd is
Bonsmara telers regoor die land kan opreg getuig dat die 2022-veilingseisoen tot dusver uitstekend was. Telers en kopers kan saamstem dat ‘n belegging in die Bonsmara ras ‘n belegging is wat sy sout werd is. Een van die kernwaardes van die Vlakte Bonsmarastudiegroep is streng keuring. Die drie kern[...]
Tigane Bonsmaras aanteelveilingsverslag
Tigane Bonsmaras se jaarlikse produksieveiling het weer hierdie jaar op 10 Februarie 2022 plaasgevind. Die veiling was gehou op die plaas Goedvooruitzicht te Hartbeesfontein. Daar was beide kommersiële en stoetdiere aangebied, oor alle produksiefases. Die gemiddelde prys behaal vir kommersiële diere was soos volg: Bonsmara koei en kalf: R29[...]