Bonsmara veiling

Syferfontein Bonsmaras vier 25 jaar van uitnemendheid

Syferfontein Bonsmaras spog vanjaar met hulle silwerjaar-herdenking. Op Donderdag 13 Junie 2024, het Syferfontein hulle kwarteeuveiling aangebied. Nico Pieterse, eienaar van Syferfontein Bonsmaras, sê dit is 'n ongelooflike voorreg om hulle 25 jaar merk te kon bereik en met dankbare harte terug te kan kyk en met opgewondenheid oor[...]

Sernick Bonsmara-groep pak die bul by die horings: Stoetbul verkoop vir R2,2 miljoen tydens hulle 46ste produksieveiling

Die passie vir boerdery hou harde werk en baie geduld vir enige boer in. Nick Serfontein, die voorsitter van die Sernick-groep, hou testament van hoe sy jong droom om te boer ‘n realiteit geword het, en volle tevredenheid vir jare se groei en opbou, ontbloot op die 7de Junie[...]

By Kylee Claassen|19th June 2024|Categories: Veilings|Tags: , , |

Bonsmara SA nasionale veiling bewys waarom dié die gewildste ras is

Louis Steyl, hoofuitvoerende beampte van Bonsmara SA vertel meer oor die Nasionale Bonsmara veiling wat plaasgevind het. Hierdie veiling is gehou saam met ander funksies op Bonsmara SA se 60ste verjaardag te vier. Louis vertel dat die dag uitstekend verloop het. Lot 51 (dragtige vers) van UP George Bonsmaras[...]

Vlakte Bonsmara 18de produksieveiling is om die draai!

Vlakte Bonsmara is sinoniem met goeie genetika en topgehalte produksieveilings! Moet nie hul 18de produksieveiling misloop nie. Dit vind plaas op 3 Mei 2024 0m 11:00. Woon die veiling by op Plaas Doornpan, Roedtan. Op aanbod is: 35 bulle 250 vroulike diere in alle produksiestadiums https://youtu.be/6LKGhGaQr3E Besoek hulle[...]

By Specialist Writer|20th March 2024|Categories: Animal Management Videos, Videos|Tags: , , |
1
Go to Top