Bonsmara veiling

Goeie genetika is in die naam! Woon Bonsmara Genetics se produksieveiling by

Net soos die naam sê, glo Bonsmara Genetics dat genetika saak maak! Dit is waarom hulle Bonsmara-bulle topverkopers in die mark is. In hulle komende veiling kan jy ook belê in so 'n bul! Hierdie diere is almal met die hand uitgekies, net vir jou. Belangrike inligting: 9 Augustus[...]

By Specialist Writer|24th July 2024|Categories: Animal Management Videos, Videos|Tags: , |

Leehan Bonsmara-veiling: 23 Augustus 2024

Moenie Leehan Bonsmara se 18de produksieveiling in Kimberley misloop op 23 Augustus 2024 nie. Leehan Bonsmara-stoet (naam 'n kombinasie van Colleen en Johan Jacobs) is in 2002 geregistreer. Leehan Bonsmara's is net buite Douglas in die Noord-Kaap. 45-SP Bulle en 150 vroulike diere gaan op die veiling beskikbaar wees.[...]

By Benine Ackermann|15th July 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , |

VIDEO: Hoogtepunte van Syferfontein Bonsmaras se 25ste produksieveiling

Syferfontein Bonsmaras spog vanjaar met hulle silwerjaar-herdenking. Op Donderdag 13 Junie 2024, het Syferfontein hulle kwarteeuveiling aangebied. Nico Pieterse, eienaar van Syferfontein Bonsmaras, sê dit is ‘n ongelooflike voorreg om hulle 25 jaar merk te kon bereik en met dankbare harte terug te kan kyk en met opgewondenheid oor[...]

Dít is nou wat mens goeie genetika noem! Kom kyk by die Nu-Alcade veiling

Vir die eerste maal, vir die tweede maal… verkoop! Die hamer gaan val by Nu-Alcade Bonsmaras se opkomende veiling. Hierdie groep is bekend vir hulle goeie genetika en die sterk, blink, roeskleurige bulle wat hulle teel. Ná die sukses van hulle veiling vroeër vanjaar (klik hier om die hoogtepunte[...]

By Ashleigh Schubert|10th July 2024|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , , |

VIDEO: Sernick verkoop Bonsmara-bul vir allemintige R2,2 miljoen!

Soos alle veilings deur Sernick Bonsmaras, was hierdie een weereens propvol goeie genetika en uitskieter pryse! Die hoogste bul van die dag was lot 5, wat vir R2 200 000 verkoop het. Die veiling het plaasgevind in liefdevolle herinnering van Pieter Booysen. https://www.youtube.com/watch?v=Hw2iEWHN_1c Vir meer inligting, besoek www.sernick.co.za. 

By Specialist Writer|2nd July 2024|Categories: Animal Management Videos, Videos|Tags: , |
0
Go to Top