VIDEO: Sernick verkoop Bonsmara-bul vir allemintige R2,2 miljoen!

Picture1
Soos alle veilings deur Sernick Bonsmaras, was hierdie een weereens propvol goeie genetika en uitskieter pryse!
Die hoogste bul van die dag was lot 5, wat vir R2 200 000 verkoop het.
Die veiling het plaasgevind in liefdevolle herinnering van Pieter Booysen.
Vir meer inligting, besoek www.sernick.co.za.