Sernick Bonsmaras
VIDEO: Sernick verkoop Bonsmara-bul vir allemintige R2,2 miljoen!
Soos alle veilings deur Sernick Bonsmaras, was hierdie een weereens propvol goeie genetika en uitskieter pryse! Die hoogste bul van die dag was lot 5, wat vir R2 200 000 verkoop het. Die veiling het plaasgevind in liefdevolle herinnering van Pieter Booysen. https://www.youtube.com/watch?v=Hw2iEWHN_1c Vir meer inligting, besoek www.sernick.co.za.