Categories: Animal Management Videos, VideosPublished On: 24th July 2024

Goeie genetika is in die naam! Woon Bonsmara Genetics se produksieveiling by

By 0 min read
58 words

BONSMARAGENETICS_PREAUCTION_THUMBNAIL (1)

Net soos die naam sê, glo Bonsmara Genetics dat genetika saak maak! Dit is waarom hulle Bonsmara-bulle topverkopers in die mark is.

In hulle komende veiling kan jy ook belê in so ‘n bul! Hierdie diere is almal met die hand uitgekies, net vir jou.

Belangrike inligting:

  • 9 Augustus 2024
  • Smallepad, Roedtan
0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0