Leehan Bonsmara-veiling: 23 Augustus 2024

AUG 2024 corex (1)
Moenie Leehan Bonsmara se 18de produksieveiling in Kimberley misloop op 23 Augustus 2024 nie.
Leehan Bonsmara-stoet (naam ‘n kombinasie van Colleen en Johan Jacobs) is in 2002 geregistreer. Leehan Bonsmara’s is net buite Douglas in die Noord-Kaap.
45-SP Bulle en 150 vroulike diere gaan op die veiling beskikbaar wees.
Hoekom moet jy die Bonsmara-veiling bywoon?
- Beeste met ‘n baie goeie temperament
- Baie aanpasbar regoor die land
- Baie gewilde ras
- Baie groot genepoel om top diere aan te koop
- Poena genetika
Kontak Colleen by 082-553-1108 vir meer inligting of besoek hulle Facebookblad by https://www.facebook.com/leehanbonsmaras