Categories: Artikels, VeilingsPublished On: 3rd June 2024

Vlakte Bonsmara jongbees veiling beloof om ‘n bobaas byeenkoms te wees

By 1 min read
135 words

Vlakte Bonsmara-Jongbees-12Julie2024-May2024-Option4

Kyk, ‘n goeie veiling is nie iets wat jy wil misloop nie, en Vlakte Bonsmara se jongbees veiling is presies só een!

Vlakte Bonsmara is bekend vir hulle top genetika. Die diere wat hulle aanbied kom uit geslote kuddes van die Vlakte-groep, wat beteken jy is gewaarborg van goeie gehalte, gesonde en pragtige diere. Die Vlakte-groep is alreeds gestig in 2007, en het dus jare se ervaring van net die béste.

Op aanbod is die volgende:

  • 650 speenkalwers
  • 150 C-grade
  • 35+ supers

Moet nie hierdie veiling misloop nie! Teken dit solank aan in jou dagboek vir 12 Junie 2024. Die veiling begin om 11:00 op plaas Doornpan.

Die veiling word aangebied deur Vleissentraal Bosveld, met afslaer Mike Killassy.

Vir meer besonderhede, besoek www.vlaktebonsmara.com. Kontak Hendrik van der Walt by (+27)83-628-9301, of HP van der Walt by (+27)81-011-2049. 

1

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

1