Categories: Animal Management Videos, VideosPublished On: 20th March 2024

Vlakte Bonsmara 18de produksieveiling is om die draai!

By 0 min read
53 words

Picture1

Vlakte Bonsmara is sinoniem met goeie genetika en topgehalte produksieveilings!

Moet nie hul 18de produksieveiling misloop nie. Dit vind plaas op 3 Mei 2024 0m 11:00. Woon die veiling by op Plaas Doornpan, Roedtan.

Op aanbod is:

  • 35 bulle
  • 250 vroulike diere in alle produksiestadiums

Besoek hulle webblad https://www.vlaktebonsmara.co.za/. 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0