Gewasproduksie

Pioneer vier 100 JAAR met Agronomie-toer

Elke jaar bied Pioneer hul Agronomie dae aan. Hierdie dae gee boere in verskillende areas die geleentheid om eerstehands te sien wat Pioneer se saadgenetika vir hulle kan beteken. Hierdie jaar was egter ekstra spesiaal: dié wêreldbekende saadmaatskappy het hul 100ste bestaanjaar herdenk. Om hierdie mylpaal te vier, het[...]

By Natasha Pretorius|24th April 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

SWARTSTAM IN KANOLA

Voorkomende beheer is jou wapen tot sukses Kanola vorm ’n belangrike deel van produsente se wisselbouprogramme en die volhoubare produksie van gewasse in die Wes-Kaap. Swartstam (Leptosphaeria maculans/Phoma lingam) is een van die kanola-siektes wat tot groot opbrengsverliese kan lei. Waar die swam die weerstand van kultivars oorkom het,[...]

By Spesialisskrywer|23rd April 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Limagrain belê in meer as saad, hulle belê in Suid-Afrika se volgende geslag boere

Tydens ’n onlangse besoek aan die Hoër Landbouskool Marlow in Cradock in die Oos-Kaap, het dit duidelik geword dat Limagrain se betrokkenheid veel verder strek as slegs produkte op ’n rak. Vir die afgelope vyf jaar werk Limagrain nou saam met die skool om die leerders bloot te stel[...]

Elim BRANDT-reeks: ’n Slim voedingsbenadering wat opbrengs laat groei

In ’n landbou-omgewing waar geen seisoen dieselfde is nie, raak dit al hoe belangriker vir boere om oplossings te gebruik wat nie net betroubaar is nie, maar ook aanpas by veranderende toestande. Vir boere soos Erasmus van Schalkwyk, wat al 26 jaar voltyds op die plaas Eendoring in Kroonstad[...]

0
Go to Top