Gewasproduksie
Nuwe droëland wit Pioneer-kultivar: P28022WPW
Prestasie en die strewe na voortdurende verbetering is deel van die mens se natuur. Jaarliks word atletiek- en swemrekords verbeter. Die Springbokke is twee keer agtereenvolgens wêreldkampioene, en Suid-Afrika dra ook tans die wêreldkrieket-vyfdagkroon. Ook op die gebied van wetenskap en tegnologie streef die mensdom voortdurend vorentoe, wat soms[...]
Lusern: ’n Bousteen vir ’n meer volhoubare boerderystelsel
Insetkoste is nie meer wat dit was nie. Pryse beweeg vinnig, is minder voorspelbaar en plaas toenemende druk op boere se marges. In so ’n omgewing raak dit al hoe belangriker om nie net na opbrengs te kyk nie, maar na hoe ’n hele boerderystelsel oor tyd gaan presteer.[...]
Resultate wat jy kan sien met Elim en BRANDT se produkte
By Elandsvallei Sitrus in die Ohrigstad-omgewing, het Ian Otto, die plaasbestuurder, saam met sy span ’n unieke uitdaging aangepak. Die plaasgedeelte wat aan wild toegewy word, is in die berge en het volop water – en daarom het hulle ’n opwindende nuwe projek begin met die aanplanting van naartjiebome.[...]
Die regte kultivar maak die verskil: Limagrain se sonneblomproewe op die Springbokvlakte
In ’n bedryf waar elke millimeter reën en elke kilogram opbrengs tel, speel kultivarkeuse ’n deurslaggewende rol in die sukses van sonneblomboerdery. Limagrain het onlangs sonneblomproewe by Gideon van der Walt op die Springbokvlakte gevestig. Hierdie proewe gee aan boere die geleentheid om eerstehands te sien hoe verskillende genetika[...]
Besoek SGS NviroCrop by NAMPO Oesdag 2026
SGS NviroCrop gaan vanjaar weer hul merk maak by NAMPO Oesdag – en vir boere wat hul opbrengs én winsgewendheid wil verbeter, is dit ’n stalletjie wat nie gemis moet word nie. As ’n onafhanklike landboukundige diensmaatskappy fokus SGS daarop om boerderybesluite met presiese data en kundige insigte te[...]