droogtehulp

VL help meer as 5 700 boere in die droogte

’n Totaal van 5 735 Vrystaatse boere het reeds sedert Desember 2015 verskeie vorme van hulp, wat deur Vrystaat Landbou (VL) gereël is, ontvang. Meer as 540 nuweling- en bestaansboere is ook bygestaan met 13 vragte voer. Op Dinsdag, 20 September 2016, het die Geluksdam Boerevereniging buite Bloemfontein ’n[...]

By Specialist Writer|21st September 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

Damvlakke op hulle laagste in jare, maar bly tog net uit die borrelbad

Die interministeriële komitee oor droogte het hulle kommer uitgespreek oor die vlakke van damme wat op hulle laagste in jare is, maar glo nog steeds dat ‘n algemene noodtoestand nie nodig is nie. Die drie betrokke ministers, Des van Rooyen van Koöperatiewe Samewerking,  Nomvula Mokonyane van Waterwese en die[...]

By Specialist Writer|13th September 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , , , , , |

Kommersiële boere in oorlewingstryd weens die droogte

Agri SA se kantoor word tans oorweldig deur versoeke vanaf uiters desperate kommersiële en opkomende boere om droogtehulp. Die organisasie het ‘n beroep gedoen op die korporatiewe sektor en algemene publiek om finansieel by te dra tot Agri SA se droogtehulpfonds vir die befondsing van voerpille en die vervoer[...]

By Benine Ackermann|18th July 2016|Categories: News|Tags: , , , , |

SA boere kan moontlik droogtehulp van die buiteland ontvang

Suid-Afrikaanse boere wat swaarkry as gevolg van die droogte, kan moontlik geld vanaf die buiteland ontvang wat hulle kan help om kop bo water te hou. Die groep Global Association of Billionaires and Millionaires (GABM) sê hulle het $70 miljoen wat  sowat R1-miljard in Suid-Afrikaanse rand is, as droogtehulp[...]

By Benine Ackermann|1st July 2016|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top