GABM
SA boere kan moontlik droogtehulp van die buiteland ontvang
Suid-Afrikaanse boere wat swaarkry as gevolg van die droogte, kan moontlik geld vanaf die buiteland ontvang wat hulle kan help om kop bo water te hou. Die groep Global Association of Billionaires and Millionaires (GABM) sê hulle het $70 miljoen wat sowat R1-miljard in Suid-Afrikaanse rand is, as droogtehulp[...]