droogtehulp
Meer as 4 600 Vrystaatse boere gehelp met voer
Sedert Desember 2015 kon Vrystaat Landbou (VL) 4 661 boere in die provinsie deur middel van VL se rampfonds, skenkings en Agri SA se Droogtehulpfonds met voerskenkings en droogtehulp bystaan. “Die droogte het ’n impak op die meeste van ons lede gehad, en hoewel die hulp wat ons verleen[...]
Nog hoop in die droogte
Stedelinge kan nou ook fisies bydra om boere te help om hulle diere in die droogte te voer. Al wat hulle hoef te doen, is om Saterdagmiddag se grassnysels bymekaar te maak en te gaan aflaai.Die droogte het veroorsaak dat daar verskeie nie-winsgewende organisasies soos Boere in Nood en[...]
GWK dra by tot droogtehulp
Die landboumaatskappy, GWK, is afhanklik van sy produsente en kan slegs ‘n suksesvolle maatskappy wees indien sy boere presteer. GWK het sy vennote en ander belangstellendes uitgenooi om deel te neem aan hulle “Borg-‘n-baal”-veldtog. Die geld wat ingesamel word met die koop van die bale gaan vir droogtehulp aan[...]
Droogteplanne
Suid-Afrika beleef tans ‘n nasionale ramp met betrekking tot die droogte. Volgens die Nasionale Rampbestuurswet van 2002 moet die hele land tot rampgebied verklaar word wanneer meer as een provinsie tot rampgebied verklaar is. Dit beteken dat Suid-Afrika tans ’n nasionale ramp beleef. “Hierdie is ‘n ernstige situasie wat[...]