stroper
Massey Ferguson het ‘n plan vir elke soort boerdery by Kaap NAMPO
By 2023 se Kaap Nambo in Bredasdorp het Massey Ferguson seker gemaak daar was iets vir elke soort boerdery - van boord- tot suiwelboerderye. Brendon Puttick, verkoopsbestuurder van die Wes- en Oos-Kaap, brei uit op die wye reeks oplossings wat dié vervaardiger beskikbaar het . Massey Ferguson se Global Series[...]
Fendt se Ideal 8-stroper stroop doeltreffend tot by die wenstreep
Fendt se gewilde Ideal 8-stroper was weer ՚n gunstelling in dié jaar se stroperresies wat jaarliks deur die Grootpan-studiegroep aangebied word. Dit het deelgeneem in die klas 8-kategorie met die Geringhoff Mais Star 12- ry mielietafel. “Ons is baie opgewonde om hier te wees,” glimlag Frans Cronjé, gebiedsverkoopbestuurder van[...]
Choose the correct combine for your farm: Meet Valtra BC5800
Everyone wants to drive a Ferrari, but if your farm road does not allow it, it does not help investing in such a luxury. The same principle applies to a combine harvester. Hansie Theart from Coligny says his long-term maize yield is on average 4,4 t/ha. If he is[...]
'n Niks~nonsies sonneblomtafel is 'n oes in die sak
As die sonneblomme hulle ryp koppe laat sak en hulle nekke in afwagting ontbloot, is dit tyd vir ernstig stroop. ’n Boer is dan gewoonlik haastig om die vrug van sy arbeid in geld te omskep en dan is daar nie tyd vir rondhardloop agter probleemwerktuie aan nie.
Die regte stroper maak 'n taai taak soet
Die taai oumense het koring met sekels gesny, met donkies en muile op die trapvloer uitgetrap om die korrels uit die are te kry en dit gewan. Want (graan suiwer) het destyds beteken dat hulle die getrapte spulletjie met gaffels in die lug gegooi het sodat die wind die kaf kon wegwaai en die swaarder korrels op die grond kon terugval waar dit later opgetel kon word.