stroper
AGCO Fendt staan gereed om diep spore in die Wes-Kaap te trap
Die afgelope paar jaar het AGCO Fendt se produkte in die Noorde van die land presteer, maar nou vertel Frans Cronjé, verkoopbestuurder vir AGCO Fendt Suid-Afrika, dat hulle gereed is om die Wes-Kaap se boere ook te takel. Tydens NAMPO Kaap het hulle vir die eerste keer hulle AGCO[...]
Myburgh Toerusting se stroperrolmoer werk hardkoppige stronke fluks weg
Na ‘n suksesvolle oes is dit weer tyd om jou lande reg te kry, maar hardkoppige stronke kan lank vat om op te breek, jou bande beskadig en jou grondbewerkingstyd stuit. Veral vir konvensionele planters om hulle werk reg te kan doen, is dit nodig dat stronke verdwyn voor[...]
VIDEO: Case IH 6150 Axial Flow-stroper
Kobus vertel meer oor die spesifikasies en unieke kenmerke van die Case IH se 6150 Axial Flow-stroper. Die stroper se standaardrotor is 76,2 cm (30 duim) breed en 274,32 cm (108 duim) lank. Hierdie stropers het verskillende konkawe wat omgeruil moet word om verskillende soorte graan te stroop. Die[...]
VIDEO: New Holland slaan ‘n eersteplek los by Stroperresies!
Derrick Coetzee, produkspesialis by New Holland, is baie opgewonde om te vertel presies wat dit is wat hulle stropers die bobaas-kampioene maak. Hulle het vanjaar twee masjiene ingeskryf; in Klas 6 die CR6.80 en in Klas 8 ons CR7.90-stroper wat 'n Klas 7-stroper is. New Holland maak hulle masjiene[...]
2024 Stroperresies: Case IH wen twee tweedeplekke
Sewesyferbedrae en stropers is sinoniem – daarom is die aanskaf van een van hierdie kolosse nie ’n saak wat ligtelik benader word nie. Boere het nodig om die stropers in aksie te sien en ook om dié van verskillende vervaardigers met mekaar te vergelyk. Die Grootpan-studiegroep se Stroperresies het[...]