Categories: 2024-Stroperresies, VideosPublished On: 17th July 2024

VIDEO: Case IH 6150 Axial Flow-stroper

By 1 min read
116 words

Screenshot 2024-07-17 135829

Kobus vertel meer oor die spesifikasies en unieke kenmerke van die Case IH se 6150 Axial Flow-stroper.

Die stroper se standaardrotor is 76,2 cm (30 duim) breed en 274,32 cm (108 duim) lank. Hierdie stropers het verskillende konkawe wat omgeruil moet word om verskillende soorte graan te stroop.

Die stroper se graantenk hou 10 570 liter, wat ontlaai teen 113 liter per sekonde. Die oorlaaigeut se tuit kan skarnier om die graan eweredig in die tapkar te versprei.

Die stroper se 832”-voorbande en 628”-agterbande sorg vir goeie aandrywing en stuur sonder om die land onnodig vas te trap.

Hierdie stropers spog ook met nuwe tegnologie om die boer en operateur se lewe makliker te maak.

 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0