Case IH

VIDEO: Presies plant is kinderspeletjies met Case IH se Early Riser planter

Case IH was vanjaar weer by Val Boeredag en het hulle 2120 Early Riser-planter aan boere bekendgestel. “Ons is baie opgewonde om te sien hoe die presisieplanter vlamvat teenoor ander planters in die mark. Die planter sal vir elke boer se plaas werk,” sê Bertus Barkhuizen, produkspesialis van Case[...]

By Specialist Writer|12th July 2024|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: , , |

Plaas jou pitte presies met Case IH se Early Riser-planter

Case IH was vanjaar weer by Val Boeredag en het hulle 2120 Early Riser-planter aan boere bekendgestel. “Ons is baie opgewonde om te sien hoe die presisieplanter vlamvat teenoor ander planters in die mark. Die planter sal vir elke boer se plaas werk,” sê Bertus Barkhuizen, produkspesialis van Case[...]

2024 Stroperresies: Case IH wen twee tweedeplekke

Sewesyferbedrae en stropers is sinoniem – daarom is die aanskaf van een van hierdie kolosse nie ’n saak wat ligtelik benader word nie. Boere het nodig om die stropers in aksie te sien en ook om dié van verskillende vervaardigers met mekaar te vergelyk. Die Grootpan-studiegroep se Stroperresies het[...]

VIDEO: CASE IH en Northmec Implemente maak ‘n bobaas span!

Northmec Implemente het oor die jare heen ‘n handelaarsnetwerk ontwikkel wat voorloop as dit kom by verkope, diens en steun aan Case-IH-klante regoor vele produkreekse wat landwyd versprei word. Jaar na jaar dryf Case IH strategiese ontwikkeling met sy jarelange verspreidingsvennoot, Northmec Implemente. Bertus Barkhuizen, produkspesialis van Case IH,[...]

By Specialist Writer|19th June 2024|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: , |
0
Go to Top