Categories: Mechanisation videos, VideosPublished On: 19th June 2024

VIDEO: CASE IH en Northmec Implemente maak ‘n bobaas span!

By 1 min read
136 words

Picture1

Northmec Implemente het oor die jare heen ‘n handelaarsnetwerk ontwikkel wat voorloop as dit kom by verkope, diens en steun aan Case-IH-klante regoor vele produkreekse wat landwyd versprei word.

Jaar na jaar dryf Case IH strategiese ontwikkeling met sy jarelange verspreidingsvennoot, Northmec Implemente.

Bertus Barkhuizen, produkspesialis van Case IH, vertel: “Ons is trots om vanjaar ‘n nuwe produk aan boere in ons midde bekend te stel.”

Bertus vertel van Northmec se STORTI Boxer MT70-voermenger wat vanaf Italië ingevoer word. Hy verduidelik: “Hierdie spesifieke menger is ‘n 7 kubieke, horisontale menger. Die 7 kubiek-grootte is ‘n nuwe toevoeging wat ons verlede jaar ingebring het om die gaping in die mark te vul.”

Vir meer inligting oor Northmec Implemente (NMI) en hulle voorslagtoerusting, besoek hulle webwerf https://www.northmecimp.co.za.

 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0