presisietegnologie

Landboustudente kry ’n les in presisietegnologie by CASE IH

Jongmense is die toekoms van landbou, só glo CASE IH. Dit is waarom hulle moeite doen om jong landboustudente op hoogte te hou van die nuutste en opwindendste tegnologie op die mark. Tydens NAMPO 2024 het daar ’n groep landboustudente ’n draai by CASE IH se uitstalling gaan maak,[...]

By Ashleigh Schubert|23rd May 2024|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , |
0
0
Go to Top