Categories: Mechanisation videos, VideosPublished On: 12th July 2024

VIDEO: Presies plant is kinderspeletjies met Case IH se Early Riser planter

By 0 min read
96 words

DSC_0726

Case IH was vanjaar weer by Val Boeredag en het hulle 2120 Early Riser-planter aan boere bekendgestel.

“Ons is baie opgewonde om te sien hoe die presisieplanter vlamvat teenoor ander planters in die mark. Die planter sal vir elke boer se plaas werk,” sê Bertus Barkhuizen, produkspesialis van Case IH.

Vir meer inligting oor die presisieplanter of handelaars in jou omgewing, besoek Case IH se webwerf by https://www.caseih.com/en-za/. Hulle sal jou ook help indien jy enige navrae oor die planter het of onderdele benodig.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0