Categories: Mechanisation videos, Resource management videos, VideosPublished On: 2nd June 2025

VIDEO: So kan PTx jou boerdery tot die volgende vlak neem

By 0 min read
59 words

PTX TN

Die wêreld van presisieboerdery ontwikkel vinnig, en AGCO is aan die voorpunt met hulle nuwe tegnologievaandel: PTx – oftewel “Precision Technology Exponential”. Maar wat beteken dit vir die Suid-Afrikaanse boer? Emile Renke van AGCO het by NAMPO verduidelik wat PTx behels, hoe dit werk en hoe dit boerdery slimmer, vinniger en meer winsgewend maak.

Kyk die video vir meer:

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0