gekoppelde dienste
Landboustudente kry ’n les in presisietegnologie by CASE IH
Jongmense is die toekoms van landbou, só glo CASE IH. Dit is waarom hulle moeite doen om jong landboustudente op hoogte te hou van die nuutste en opwindendste tegnologie op die mark. Tydens NAMPO 2024 het daar ’n groep landboustudente ’n draai by CASE IH se uitstalling gaan maak,[...]