Case IH

Kom sien landbou in ’n nuwe lig by NAMPO Kaap

Landbou is beslis nie ’n bedryf vir sissies nie. Met tegnologie wat ontwikkel teen die spoed van lig en meer uitdagings as wat mens kan opnoem, is die beste wapen tot enige boer se beskikking: kennis. Agri in Gesprek en AgriXtra bied paneelgesprekke aan vir die opbou van kennis[...]

By Ashleigh Schubert|6th September 2024|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , , , |

VIDEO: Kom smul saam met Case IH by Lamb Champs 2024!

Lamb Champs is elke jaar 'n hoogtepunt op die kalender! Woon die dag by as jy lus is vir gesellig kuier, stewige kompetisie en smullekker eet! Die geleentheid vind hierdie jaar plaas op 20 Julie 2024 by die Pretoria Botaniese Tuine. https://www.youtube.com/watch?v=jdCq7fVmvAM Koop nou jou kaartjies by www.lambchamps.co.za.

By Specialist Writer|18th July 2024|Categories: Animal Management Videos, Videos|Tags: , |
0
Go to Top