Besproeiing

Senter360 maak suikerrietboerdery soet

Suikerriet word oor die algemeen as ’n maklike kontantgewas beskou wat min insette en moeite verg. Maar suikerriet is hard en taai. Dit benodig baie water en word dan baie hoog en feitlik ondeurdringbaar as oestyd naderkom. Tradisioneel het boere sleeppype met Floppy- of klapspuite gebruik om die massa[...]

By Specialist Writer|16th August 2017|Categories: Irrigation|Tags: , , , |

Irrigation Unlimited: Kry die besproeiingstelsel wat jou plaas pas

Die boer is die belangrikste party in die landboubedryf en daarom moet sy belange altyd eerste kom, glo Irrigation Unlimited se mense. Dirk van Zuydam van Weenen in Natal was op soek na ’n besproeiingsoplossing wat by sy boerdery pas en waarvoor hy nie sy boerdery hoef aan te[...]

By Annemarie Bremner|12th April 2017|Categories: Crop production|Tags: , , , |

Besproeiing: Meer suurstof in water sit wins in jou sak

Dit is deeglik bewys – hoe meer suurstof in die besproeiingswater, hoe gesonder die plante en hoe groter en gesonder die boer se oes. Wanneer besproeiingswater min suurstof bevat, veroorsaak dit ’n suurstofarm toestand in die grond, wat gunstig is vir allerlei ongewensthede soos swamme, anaërobiese mikro-organismes en aalwurm[...]

Ultrasoniese klank help om drupbesproeiing funksioneel te hou

Felix Reinders, Landbounavorsingsraad: Instituut vir Landbou-ingenieurswese Moderne drupbesproeiing het vanaf ’n eenvoudige waterbronbestuurstelsel ontwikkel tot ’n ingewikkelde, kennisintensiewe bestuurstelsel wat die chemiese, fisiese en biologiese omgewing manipuleer waarin die plant lewe. Dit word algemeen aanvaar dat drupbesproeiing die doeltreffendste besproeiingsmetode is, maar dit kan ook ondoeltreffend wees as gevolg[...]

Nuutste oesskattings: meestal laer as verlede jaar

Die finale produksieskattings vir kommersiële somergewasse vir die 2015/2016 seisoen is onlangs beskikbaar gestel. Die finale produksieskatting vir kommersiële mielies is 24,3% laer as verlede jaar. Skattings vir sonneblom is 13,9% hoër as verlede jaar terwyl sojabone 30,7%, grondbone 69,7%, graansorghum 38,5% en droë bone 51,7% laer is as[...]

By Benine Ackermann|25th October 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , , |
0
Go to Top