Besproeiing
Agrico koop Dripco oor
Die Wellingstonse besproeiingsonderneming, Dripco (Edms) Bpk, is as ‘n lopende saak aan Agrico verkoop. Agrico is ‘n gevestigde, internasionale besproeiingsfirma, wat ook onlangs in die nuus was toe die maatskappy AFGRI se aanbod om sy John Deere-kleinhandelstakke oor te neem, aanvaar het. Agrico vervaardig onder meer spilpunte, PVC-pyp, poli-etileen[...]
Agriplas put groei uit elke drupel
Water word al skaarser en duurder en dit raak al hoe belangriker dat elke druppel water wat ’n boer gebruik, doeltreffend aangewend word, sonder vermorsing. Gelukkig geniet Suid-Afrikaanse boere die voordeel van wêreldklas besproeiingstegnologie wat deur maatskappye soos Agriplas in Kaapstad voorsien word. As dit van Agriplas afhang, sal[...]
Besproeiing: Lindsay wys hoe hulle water laat werk
deur Du Preez de Villiers Almal weet dat water die sleutel tot winsgewende gewasproduksie is en dat Lindsay (met hulle Zimmatic-spilpunte) die sleutel tot suksesvollewatertoediening is met hulle nuutskeppings en ontwikkelinge wat boere van vet oeste verseker. By NAMPO het hulle drie nuwe produkte bekendgestel watweer die grense van[...]
Senter 360 se wateraangedrewe spilpunt reik na die hemel
Fnuik kabeldiewe en krimp jou kragrekeningBoere gaan juig oor die rewolusionêre hemelbesem wateraangedrewe spilpunt waarmee Senter 360 vanjaar hulle mondigwording vier. Die wateraangedrewe spilpunt is al ‘n rukop die mark, maar Senter 360 se vernuftige ingenieurs het kans gesien om die wette van swaartekrag te trotseer om vir boere[...]
Afriq Water het ‘n besproeiingsoplossing vir jóú
Staan jy ook voor die uitdaging van ‘n vrugbare stuk grond met ‘n fatsoen wat geen spilpunt of konvensionele besproeiingstelsel kan baasraak nie? Of is die helling so steil dat die boerbokke daar met kieries moet loop? Of het jy spilpuntuitvalstukke wat onbenut bly al het jy genoeg water[...]