Besproeiing
Lewenslank ’n Valley-man
Lekker knus teen die Riviersonderend aan die voet van die Riviersonderendberge in die Overberg naby Greyton lê die plaas, Vrede.Vrede was eers ’n melkplaas wat sy eie weiding moes produseer en dit het vir Nico Human, eienaar en boer, genoop om 30 jaar gelede sy eerste Valley-spilpunt aan te[...]
Senter 360: SA's word die spil van sukses gebore
“Dit gaan uiteindelik oor die water in die grond en nie oor die blink ding wat daar in die land staan nie.” Dit is die kernbeginsel wat Theuns Dreyer van Senter 360 al vir die afgelope 20 jaar handhaaf met elke ontwikkeling aan dié skitterspilpunt wat by Senter 360 se[...]
Lindsay en jou slimfoon trap vas
Hoë eise word aan landbou gestel en daarom reken boere op tegnologie om die volk gesond aan die eet te hou. Toonaangewende maatskappye verstaan maar alte goed hoe noodsaaklik die ontwikkeling van nuwe, nuttige tegnologie vir die landbou is en daarom doen maatskappye soos Lindsay, die verskaffers van die[...]
Irrigation Unlimited bied onbeperkte besproeiingsvoordele
Min besproeiingsmaatskappye in die wêreld is so deeglik in hulle veld ingegrawe soos Irrigation Unlimited. Hulle het regoor die wêreld gaan soek en voer net produkte van die allerbeste gehalte in uit Sjina, Spanje en Italië. Hulle verstaan alles van SABS-gehaltebepaling en hou in hulle onderdakbergruimte van amper 5 700m² genoeg produkte en onderdele aan om van enige boer ’n besproeiingsmeester te maak.
Ocmis maak lekker voer vir die winter
Deksels, dis lekker,†sê Willem Scholtz van Brits oor sy maklik verskuifbare Ocmis R2/2-kanonspuit. Selfs sommige van die lande wat eintlik nog veronderstel is om deur sy goukoppelpypstelsel besproei te word, het die winter hulle water deur die Ocmis gekry.