Dripco
Agrico gee slim water vir sappige druiwe
Van die kultivars wat op De Tuin Landgoed en Watervliet geplant word, spog met eksotiese name soos Scarlotta, Adora, Timco, Magenta en Arra 15. Tafeldruiwe aard goed in die Wes-Kaap met sy winterreënval, want in die laatsomer wanneer die druiwe lekker moet uitswel wil jy nie graag hê dat[...]
Agrico koop Dripco oor
Die Wellingstonse besproeiingsonderneming, Dripco (Edms) Bpk, is as ‘n lopende saak aan Agrico verkoop. Agrico is ‘n gevestigde, internasionale besproeiingsfirma, wat ook onlangs in die nuus was toe die maatskappy AFGRI se aanbod om sy John Deere-kleinhandelstakke oor te neem, aanvaar het. Agrico vervaardig onder meer spilpunte, PVC-pyp, poli-etileen[...]