sproeiers
Besproeiing se baas! Maak jou lande woerts-warts nat met Irrigation Unlimited se kruipspuite
Die boer kom altyd eerste, hy is immers die belangrikste rolspeler in die landboubedryf. Dít is die kern van die grondslag waarop Irrigation Unlimited gebou is. Dié toonaangewende besproeiingsmaatskappy in Suid-Afrika, ondersteun boere al vir meer as ՚n dekade met vernuwende besproeiingsoplossings. Hulle spesialiseer in die ontwerp, installering en[...]
Afriq Water het ‘n besproeiingsoplossing vir jóú
Staan jy ook voor die uitdaging van ‘n vrugbare stuk grond met ‘n fatsoen wat geen spilpunt of konvensionele besproeiingstelsel kan baasraak nie? Of is die helling so steil dat die boerbokke daar met kieries moet loop? Of het jy spilpuntuitvalstukke wat onbenut bly al het jy genoeg water[...]