gesonde plante

Besproeiing: Meer suurstof in water sit wins in jou sak

Dit is deeglik bewys – hoe meer suurstof in die besproeiingswater, hoe gesonder die plante en hoe groter en gesonder die boer se oes. Wanneer besproeiingswater min suurstof bevat, veroorsaak dit ’n suurstofarm toestand in die grond, wat gunstig is vir allerlei ongewensthede soos swamme, anaërobiese mikro-organismes en aalwurm[...]

0
Go to Top