Greendrum-drupperlynskoonmaakmasjien

Ultrasoniese klank help om drupbesproeiing funksioneel te hou

Felix Reinders, Landbounavorsingsraad: Instituut vir Landbou-ingenieurswese Moderne drupbesproeiing het vanaf ’n eenvoudige waterbronbestuurstelsel ontwikkel tot ’n ingewikkelde, kennisintensiewe bestuurstelsel wat die chemiese, fisiese en biologiese omgewing manipuleer waarin die plant lewe. Dit word algemeen aanvaar dat drupbesproeiing die doeltreffendste besproeiingsmetode is, maar dit kan ook ondoeltreffend wees as gevolg[...]

Go to Top