Gewasproduksie Videos
VIDEO: AGRICO by NAMPO 2026 | Besproeiing, innovasie en optimalisering van boerdery
Slim oplossings vir slimmer boerdery. By NAMPO het ons met Johan Myburgh, Produksiebestuurder by Agrico, gesels oor die nuutste produkte en oplossings wat ontwerp is om boere se praktyke te optimaliseer. Selfs in moeilike jare. In hierdie video kyk ons na Agrico se bekende besproeiingstelsels, die T-reeks ripper, asook[...]
VIDEO: Elim en Brandt is deel van Elandsvallei Sitrus
By Elandsvallei Sitrus in die Ohrigstad-omgewing, het Ian Otto, die plaasbestuurder, saam met sy span ’n unieke uitdaging aangepak. Die plaasgedeelte wat aan wild toegewy word, is in die berge en het volop water – en daarom het hulle ’n opwindende nuwe projek begin met die aanplanting van naartjiebome.[...]
VIDEO – RSA Grain: Van die eerste druppel tot die laaste korrel
RSA Grain Storage is die kenners van graan- en wateropberging met produkte wat plaaslik in Suid-Afrika vervaardig word. Hier is hulle reeks produkte: -PVC graandamme vir boere wat kleinskaal stroop. -Sink graandamme wat 'n lae onderhoud en robuuste produk is. -Silo's wat krag terugsit in die boer se hand.[...]
VIDEO: Plaaslik vervaardigde drupbesproeiingsoplossings
Irrigation Unlimited is die trotse verspreider van Afriq Water se besproeiingsprodukte. Hul druplyn is beskikbaar in alle standaard druplyn-wanddiktes, met verskillende emittor-spasiërings en vloeitempo’s, ontwerp om by ’n wye reeks gewasse en toepassings te pas. Hulle bied ook gratis aflewering. Kyk die video vir meer inligting. https://youtu.be/evtFibk97ok
VIDEO: Limagrain se sonneblomwenke
Anita Janeke, produkontwikkeling vir Limagrain op Sonneblom, doen al 15 jaar navorsing op sonneblomme. Sy vertel meer oor Limagrain se splinternuwe konvensionele sonneblom kultivars, LG 50745 en LG 50746. Hulle sonneblomme staan goed en is lekker sterk. Kyk die video vir meer inligting. https://www.youtube.com/watch?v=S9edF9CaF0c