Gewasproduksie Videos
VIDEO: Limagrain se sonneblomwenke
Anita Janeke, produkontwikkeling vir Limagrain op Sonneblom, doen al 15 jaar navorsing op sonneblomme. Sy vertel meer oor Limagrain se splinternuwe konvensionele sonneblom kultivars, LG 50745 en LG 50746. Hulle sonneblomme staan goed en is lekker sterk. Kyk die video vir meer inligting. https://youtu.be/S9edF9CaF0c
VIDEO – Irrigation Unlimited: Uitsonderlike diens en gehalte
Irrigation Unlimited is waar betroubare besproeiingsoplossings begin. Dienslewering en gehalte dryf alles. Hulle verskaf met trots ’n omvattende reeks produkte regoor Suider-Afrika. Irrigation Unlimited wil ook hul kliënte tevrede hou. Sien die video vir meer inligting. https://youtu.be/JPtt2zl3LgE
VIDEO: Maak beter keuses met BOERnet
Boere se data oor grond, weer, gewasse, vee en masjinerie is dikwels verspreid oor verskillende stelsels en platforms. BOERnet bied ’n praktiese oplossing vir boere: Een geïntegreerde, slim platform wat al jou plaasdata saambring en dit omskep in praktiese besluite wat winsgewendheid verbeter en jou help om met sekerheid[...]
VIDEO: Tech Talk met Agrico Episode 6 – Drippers en drupperlyne
Wanneer dit kom by doeltreffende besproeiing, is Agrico se drupbesproeiingstelsels ontwerp om presisie te lewer waar dit die meeste saak maak. Johan Visser van Agrico gee meer inligting oor drupperlyn-pype. Het jy geweet dat drupperlyn-pype twee hooftipes druppers het? • Drukgekompenseerde druppers Hierdie verseker ’n konstante watervloei, selfs op[...]
VIDEO: Limagrain belê in jong boere by Marlow Landbouskool
Fanie Yssel van die Tegniese Span van Limagrain vertel meer oor hulle kuier by Marlow Landbouskool. Limagrain is baie betrokke by Marlow omdat dit belangrik is vir hulle om te belê in hulle jongboere. Limagrain gee opleiding oor mielies en lusernsaad by Marlow en vertel die studente meer oor[...]