VIDEO – RSA Grain: Van die eerste druppel tot die laaste korrel
NAMPO 2026_RSA GRAIN_THUMBNAIL
RSA Grain Storage is die kenners van graan- en wateropberging met produkte wat plaaslik in Suid-Afrika vervaardig word.
Hier is hulle reeks produkte:
-PVC graandamme vir boere wat kleinskaal stroop.
-Sink graandamme wat ‘n lae onderhoud en robuuste produk is.
-Silo’s wat krag terugsit in die boer se hand.
-Bunkers – platvorm wat goed werk as jy grootskaal graan opberg.
Kyk die video vir meer inligting oor hulle produkte en kies watter een by jou plaas sal pas.