Boer slim!

NAMPO Kaap 2024 paneelgesprekke deel die wysheid van die landboubedryf

Elke jaar by NAMPO Kaap is daar Paneelgesprekke wat denkleiers, bedryfskenners en sleutelrolspelers uit die landbousektor byeenbring vir 'n reeks dinamiese gesprekke wat gedelf is in die mees dringende kwessies en vernuwings wat Suid-Afrika se landbou vorm. Dié geleentheid het gedien as 'n platform vir boere, landboubesighede en beleidmakers[...]

Laat die water pomp en maak die spuite oop! Rovic se Syncrospuite bring boere die kwaliteit wat hulle nodig het!

Boere het ‘n baie skerp oog vir werktuie wat bekostigbaar is, tydbesparing bied en eenvoudig is om te gebruik. Rovic bied beslis al drie eienskappe aan met die produkte wat hulle verkoop. Niel Jooste, die Rovic verteenwoordiger in Swartland tot die Noord-Kaap grens, deel graag sy kennis by NAMPO[...]

By Kylee Claassen|12th September 2024|Categories: Besproeiing, Boer slim!, Water|Tags: , , , |

Wenboere boer blou: New Holland T7 HD “Heavy Duty”- trekkerreeks

Met die nuwe T7 HD-reeks voeg New Holland hulle eerste Stage V-trekker tot die bestaande reeks by. Daar is drie modelle in die reeks, naamlik T7.290 HD (199 kW), T7.315 HD (221 kW) en die T7.340 HD (250 kW). Hierdie trekkers is toegerus met die 6,7 liter FPT Industrial[...]

Maklik en eenvoudige veebestuur met Petmar se veehanteringsprodukte

Petmar veehanteringsprodukte, vergemaklik veeboere se alledaagse uitdagings as dit kom by enting, weeg, laai en voer, met hulle innoverende produkte wat duursaam, maklik is om te gebruik en pasgemaak is volgens die boer se behoeftes. Dié produkte is met een ding in gedagte ontwerp en dit is om die[...]

By Natasha Pansegrouw|8th June 2023|Categories: Boer slim!, Vee en Wild|Tags: , |

KYNOPLUS – ‘n TREFFEND-BLOU vriend!

Hierdie oorsig het ten doel om die nut en gebruik van KynoPlus aan akkerbouers te verduidelik. Soos bekend, bestaan daar verskillende stikstofbronne om binne akkerboupraktyke te kan gebruik; hetsy tydens plant, as voor-planttoediening, kantbemesting, of bobemesting. Selfs kan gekies word tussen droë kunsmis (korrels) of vloeibare kunsmis. Die keuses[...]

By Specialist Writer|16th February 2023|Categories: Boer slim!, Kunsmis|Tags: , , |
0
Go to Top