Boer slim!
2022 Landbou-hoogtepunte
Voor jy jou oë kon uitvee het ons nog ՚n jaar kafgedraf. Die SuidAfrikaanse landboubedryf het ʼn goeie jaar agter die rug. Na die onlangse reën is die meeste boere verlig, maar onder ander boere wek dit ook kommer. Ten spyte van die risiko’s wat klimaatsverandering inhou, is daar[...]
Hier is die wenner! Topwerker ‘wou van altyd af boer’
Die wenner van die jaarlikse WesKaap Prestige Agri-toekennings is pas aangewys. Hy is Nigel Klaasen, junior produksiebestuurder van die plaas Fruitways Glen Elgin. Die toekennings word gemaak deur die Wes-Kaapse Departement Landbou en ondersteun deur die supermarkgroep, Shoprite Freshmark, die hoofborg sedert 2012. Altesaam 994 plaaswerkers in vyftien streke[...]
Boere help red Overberg Rûens se Renosterveld
Boere in die Overberg Rûens lewer ՚n belangrike bydrae tot die bewaring en restourasie van die oorblywende renosterveld. Renosterveld verwys nie na ՚n enkele plantsoort nie, maar sluit ՚n verskeidenheid plante in. Dit word as die rykste bolplantstreek op aarde beskou en sluit bolplante soos Freesia en Gladiolus in[...]
Bonus vir boere: Revaro Agri bied in samewerking met AgriBonus meer vir boere
AgriBonus (AB) is die eerste lojaliteitsprogram wat spesifiek ontwerp is om boere te beloon vir die lojaliteit wat hulle teenoor sekere handelsmerke toon. Die AgriBonus-lojaliteitsprogram Boere word met AgriBonus-punte beloon wanneer hulle produkte by uitgesoekte vennote aankoop. Hierdie vennote is gekies omdat hulle markleiers in hulle onderskeie velde is.[...]
Oakdale-bulle maak skoonskip in Europa
deur Tisha Steyn Die Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se onder-18- toutrekspan het onlangs tydens internasionale wêreld-toutrekkampioenskappe in Nederland vir die vyfde keer met die louere weggestap. Die seuns het op 11 September uit Kaapstad vertrek om vir die tiende keer in die dorp Holten in Nederland deel te[...]