wenner
Leon koop egte onderdele … En wen ’n nuwe Case IH-trekker!
‘n Blinknuwe Case IH JX45-Ttrekker pryk op Leon Fourie van Olifantskopboerdery by Thabazimbi se plaas – net omdat hy egte Case IH-onderdele koop. Leon is die gelukkige wenner van CNH se Wen-‘n-trekker-kompetisie en hy het sy prys onlangs by die Case IH-tak in Thabazimbi gaan haal. Die Case IH[...]
Hier is die wenner! Topwerker ‘wou van altyd af boer’
Die wenner van die jaarlikse WesKaap Prestige Agri-toekennings is pas aangewys. Hy is Nigel Klaasen, junior produksiebestuurder van die plaas Fruitways Glen Elgin. Die toekennings word gemaak deur die Wes-Kaapse Departement Landbou en ondersteun deur die supermarkgroep, Shoprite Freshmark, die hoofborg sedert 2012. Altesaam 994 plaaswerkers in vyftien streke[...]
Verspreider van die maand!
Junie-pryswenner glo landbou moet van kindsbeen af bevorder word ProAgri gee elke maand ‘n R500-koopbewys aan ‘n verteenwoordiger van ‘n koöperasiehandelstak wat besonderse moeite doen om die tydskrif te bevorder. Hierdie maand wens ProAgri vir Martin Du Toit Ludik, takbestuurder by Overberg Agri Protem geluk met sy koopbewys by[...]