Boer slim!
Sakeliga KragDag gaan jaar na jaar van krag tot krag
՚n Groot en geesdriftige toeloop van belangstellendes het weer vanjaar se KragDag-landbouskou naby Rayton, oos van Pretoria, gekenmerk. Die Sakeliga KragDag-ekspo se getal uitstallers het sedert verlede jaar met 23% gegroei, van 470 ondernemings tot 580 vanjaar. Net so het die bywoningsyfer met 47% gegroei van 21 000 tot[...]
Blossoms-noodwaterprojek by Oudtshoorn nader voltooiing
deur Tisha Steyn Die Blossoms-droogteprojek, wat in 2018/19 van stapel laat loop is, behoort teen Maart 2023 voltooi te wees. Water uit drie boorgate van die Blossoms-diepwaterprojek sal na die dorp se reservoirs gepomp word om droogteverligting te bring vir Oudtshoorn en die landelike gebiede van De Rust, Dysselsdorp[...]
Sakeliga KragDag ekspo voorsien in die groeiende behoefte na energieselfstandigheid en staatsbestandheid!
Op 11-13 Augustus 2022 is die dertiende Sakeliga KragDag op die Diamantvallei Landgoed terrein, sowat 20km oos van Pretoria aangebied. Die Sakeliga KragDag ekspo se getal uitstallers het sedert verlede jaar se ekspo met 23% gegroei, van 470 ondernemings tot 580 vanjaar. Soortgelyk het die bywoningsyfer met 47% gegroei[...]
Ian Cunningham: Agri-Wes-Kaap se Santam Jongboer van die Jaar
Ian Cunningham (37) boer met sagtevrugte en wyndruiwe in Elgin en Villiersdorp. Hy is aangewys as Agri Wes-Kaap se Santam Landbou Jongboer van die Jaar vir 2022. Hierdie jong boer is gekweek Ian het grootgeword in die Ixopo-distrik van KwaZulu-Natal waar sy stiefpa met hout, aartappels en vleisbeeste geboer[...]
NAMPO: Vuur en vlam terug
Na ՚n afwesigheid van twee jaar van die internasionale landboukalender het NAMPO-oesdag, die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond, inderdaad ՚n oorweldigende terugkeer gemaak. Die hele landbougemeenskap het van 16 tot 20 Mei 2022 op Bothaville toegesak vir die jaarlikse NAMPO-oesdag. Na drie jaar se stilte het NAMPO-park behoorlik[...]