Boer slim!
Wat is nuut? Agriteknuus
Combined Powers Krone en LEMKEN het letterlik kragte saamgespan om ‘n nuwe, outonome stelsel met die naam, Combined Powers, aan te bied. In hierdie gesamentlike projek is ‘n outonome eenheid bestaande uit ‘n aandrywingseenheid en verskeie werktuie ontwikkel. Nadat hierdie vernuwende konsep die toetse ten opsigte van bewerking, ploeg,[...]
Klimaat- en Landboutoestande
deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Belangrike inligting• Daar is nog reën moontlik vir die Somerreënvalgebied tot ten minste die middel van Mei.• La Nina-toestande duur voort.• Koeler toestande met ligte reën moontlik vir die Weskaap vir April en eerste deel van Mei. Huidige[...]
Plant pistasieneute vir meer wins
Die afgelope paar jaar het meer boere in Suid-Afrika pekanneute begin plant omdat die bedryf winsgewend is. Maar daar is ook ander neutsoorte wat vir die boer net soveel of selfs meer geld kan verdien. Een van daaardie neute is pistasieneute, in Engels pistachio nuts, en in Afrikaans ook[...]
Baardknyp by mielies (“silkjamming”)
deur Roelof le Roux, landboukundige Baardvorming en bestuiwing is van kritieke belang by pitvorming van mielies. Elke bestuifde baard kan ՚n pit by die opbrengs voeg, maar ՚n onbestuifde baard is ՚n verlore pit. Enige hindernis vir die bestuiwingsproses het dus ՚n baie regstreekse impak op die opbrengs. Hindernisse[...]
ReMaCon Yfel: Die oplossing vir bergingsruimte van droë materiaal
՚n Wakker kop is nodig om oplossings te vind wanneer bergingsbehoeftes soos ՚n berg voor jou lê. Toe AFGRI bergingsruimte begin nodig kry, was daar twee vereistes waaraan die oplossing moes voldoen: dit moet kostedoeltreffend wees en beperkte oppervlakruimtes ten volle benut. Hardus Dupper, hoofingenieur by AFGRI Graanbestuur, het[...]