Pistachio Nut Company
Plant pistasieneute vir meer wins
Die afgelope paar jaar het meer boere in Suid-Afrika pekanneute begin plant omdat die bedryf winsgewend is. Maar daar is ook ander neutsoorte wat vir die boer net soveel of selfs meer geld kan verdien. Een van daaardie neute is pistasieneute, in Engels pistachio nuts, en in Afrikaans ook[...]