Remacon
ReMaCon Yfel: Die oplossing vir bergingsruimte van droë materiaal
՚n Wakker kop is nodig om oplossings te vind wanneer bergingsbehoeftes soos ՚n berg voor jou lê. Toe AFGRI bergingsruimte begin nodig kry, was daar twee vereistes waaraan die oplossing moes voldoen: dit moet kostedoeltreffend wees en beperkte oppervlakruimtes ten volle benut. Hardus Dupper, hoofingenieur by AFGRI Graanbestuur, het[...]
Remacon YFEL bied ’n kitsoplossing vir berging
Boere is altyd op soek na bergingsoplossings wat aanpasbaar is by seisoenale behoeftes. Vandag het jy ’n groot hoop mielies wat op ’n plek in die skuur gebêre moet word vir voerrantsoene, maar oor ’n maand het jy minder mielies en meer kalk wat in dieselfde skuur moet kom.[...]