Oudtshoorn
Oudtshoorn: Swaar reëns bring vreugde en chaos
Swaar reëns in die omgewing van Oudtshoorn en vol besproeiingsdamme laat boere breed glimlag. maar oorstromings het tot wydverspreide chaos gelei. Hectic Die Stompdrift- en die Kammanassiedam, wat deel vorm van die Stompdrift-Kammanassie Waterverbruikersvereniging se besproeiingskema, het na swaar reëns in opvanggebiede begin oorloop. Die twee damme verskaf besproeiingswater[...]
Blossoms-noodwaterprojek by Oudtshoorn nader voltooiing
deur Tisha Steyn Die Blossoms-droogteprojek, wat in 2018/19 van stapel laat loop is, behoort teen Maart 2023 voltooi te wees. Water uit drie boorgate van die Blossoms-diepwaterprojek sal na die dorp se reservoirs gepomp word om droogteverligting te bring vir Oudtshoorn en die landelike gebiede van De Rust, Dysselsdorp[...]