KragDag 2022

Boer jy groot of boer jy klein: ETG Logistics het die meganisasieantwoord net vir jou

Of jy van horison tot horison ploeg en plant of net ՚n lappie groenvoer of kuilvoermielies vir jou vee plant, alle boere het een ding gemeen: elkeen benodig betroubare werktuie wat aan sy unieke behoeftes voldoen. ETG Logistics (ETGL) bied verskeie werktuie om juis hierin te voorsien. In hulle[...]

By Maryna Steyn|6th September 2022|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , , |

Sakeliga KragDag ekspo voorsien in die groeiende behoefte na energieselfstandigheid en staatsbestandheid!

Op 11-13 Augustus 2022 is die dertiende Sakeliga KragDag op die Diamantvallei Landgoed terrein, sowat 20km oos van Pretoria aangebied. Die Sakeliga KragDag ekspo se getal uitstallers het sedert verlede jaar se ekspo met 23% gegroei, van 470 ondernemings tot 580 vanjaar. Soortgelyk het die bywoningsyfer met 47% gegroei[...]

0
Go to Top