KragDag ekspo
Sakeliga KragDag ekspo voorsien in die groeiende behoefte na energieselfstandigheid en staatsbestandheid!
Op 11-13 Augustus 2022 is die dertiende Sakeliga KragDag op die Diamantvallei Landgoed terrein, sowat 20km oos van Pretoria aangebied. Die Sakeliga KragDag ekspo se getal uitstallers het sedert verlede jaar se ekspo met 23% gegroei, van 470 ondernemings tot 580 vanjaar. Soortgelyk het die bywoningsyfer met 47% gegroei[...]
AfriSake KragDag: Die “Doen-jou-eie-ding!”-ekspo
(Artikel verskaf) Dit is amper weer tyd vir KragDag, die grootste alternatiewe energie- en selfstandigheidekspo in die land. KragDag het in 2007 ontstaan toe die energiekrisis in die land duidelik begin word het. Dit het tot die eerste KragDag-ekspo in 2008 gelei, gelyklopend met die eerste rondte van beurtkrag[...]